Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

ZOEM! 'n Oerwoud vol dinosourusse

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available
Reis saam met Alex en Christiaan en beleef opwindende avonture! Wanneer Alex se ouer nefie, Christiaan, sy eerste kar kry, is dit die begin van die twee seuns en die hond, Tjomper, se tydreise. Want dit is nie sommer enige kar nie, hierdie kar het 'n spesiale knoppie wat jou na 'n ander plek laat ZOEM! In die tweede storie word Alex, Christiaan en Tjomper teruggeneem na 'n tyd waar daar DINOSOURUSSE is! En arme Tjomper beland in een van die dinosourusse se neste ...

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading