Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Christina Landman

'n Lewe

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available
Christina Landman was nog altyd 'n voorloper. Sy is ook as 'n onstuitbare grootmond beskryf wat "selfs 'n klip kan kwaadmaak". Maar agter die oënskynlike harde dop skuil daar 'n vrou met 'n gul hart vir ander vroue en gemarginaliseerdes, 'n vrou wat steeds wonder of sy die regte besluite tydens haar loopbaan gemaak het. Hierdie is die verhaal van 'n moeder en 'n voorloper wat die weg gebaan het vir alle vroue, maar soveel meer, 'n verhaal van 'n vrou wat bly staan het – 'n seder.
  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading