Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Onbeskryflike genade

ebook
2 of 3 copies available
2 of 3 copies available
Stefaans Coetzee is 'n omroeper, boekresent, pa en man. Hy het ook 'n donker verlede, maar weier om deur daardie onvergeeflike daad gedefinieer te word. Hy is 'n nuwe mens. Hierdie is sy storie, van 'n dronk pa, donker kinderhuisjare en die begeerte om te behoort wat hom in die tronk laat beland. Dit is die verhaal van hunkering na 'n nuwe begin, sy fisieke én geestelike bevryding. Dit is 'n verhaal wat vertel en gelees moet word, 'n boodskap van hoop en onbeskrylike genade.
  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading